Tweespruit Duiwe Klub bied in die veling 'n paar jagpakette aan vir Klub Fonds Insameling.
Die plaas se naam is Korannaberg Privaat Natuurreservaat.
Die eienaar is ook 'n duiweboer, Deon Cillers. Sy kontak nommer is 0829279251
Die plaas is 4000 hektaar, en Deon het my verseker dat daar baie wild is.
Die plaas is gellee in die Oos-Vrystaat in die Koranna Berge, tussen Clocola, Winburg en Excelsior.
Die plaas is ook 'n leeu plaas, en ek glo dit sal ;n fantastiese ervaring wees om dit te besoek.
Kom manne, kom ons toets bietje die Oos Vrystaters se gasvryheid!!