Login:
 
There are currently no other auctions running.
WINBURG YB VPU TRAINING MODE RESULT 2020...
WINBURG 1 OPE 2020 TRAINING MODE...
GARIEP OB 2020...
GARIEP YB 2020...
Glen O/B 2020...
Glen y/b 2020...
TROMPSBURG YB VPU PLAYFAIR CLUB 2019...
SMITHFIELD YB VPU PLAYFAIR CLUB 2019...
Out of Africa : SCHROYENS/CLAUSING

“Ek verkoop my duiwe.” Dit is iets wat ek gedink het ek nooit sal se nie.

Ek en my vrou is geseen met n klein baba dogtertjie daarom het ek besluit om vir eers vaarwel te roep. Ek het baie tyd en geld die laaste paar jaar aan duiwe spandeer en nou wil ek dieselfde aan my gesin doen. Oor die jare het ek slegs die beste duiwe probeer bekom soos gesien sal word in die volgende paar veilings. Van die broeiduiwe is nog nooit geteel nie en van hulle het slegs een of twee kleintjies geteel. Dit klink dalk onmoontlik maar as jy met 120 broeimannetjies en 150 broeiwyfies sit is dit glad nie so onmoontliknie. Jy kan ook net soveel kleintjies in n jaarteel.

Ek en n paar vooraanstaande duiweboere het elke duif wat verkoop gaan word hanteer en ons is almal tevrede met die kwaliteit van die duiwe wat te koop aangebied word..

Ek glo en vertrou dat die duiwe wat aangebied word slegs vreugde vir hul nuwe eienaars sal gee.

DESCRIPTION

ZA PWF 0486/12

"SCHROYENS/CLAUSING"

His sire is a superbreeder cock and has bred multiple Winners and Union Winners>
His dam is a daughter to "ROCKY 1 X Bond Schroyens Hen"
 

Starting: 24 Jul 2013 19:00
Ending: 07 Aug 2013 19:30
Notice:

For your own safety, be sure to log out when you leave your computer unattended. You will be held responsible if anybody else bids on your account.
This page auto refresh in:
  ZA PWF 0486/12
Bred by Thinus Boshoff
R 1 950.00
Latest Bid: Colyn
 
 
 
 
Home  |  
Contact  |  
Browser  |  
Disclaimer  |  
CMS  
© 2024 Out of Africa Lofts