DESCRIPTION
ZA 02484/10
"   SEUN CLICK PAAR   "
Top presteerders veral op langafstand. 
Volsuster ‘0108’ wen fed op Victoria Wes, sy was eerste duif terug op oornag in fed. Sy behaal 16 fed plekke, sien aangeheg.-SIEN WEDVLUG RESULTATE
Halfsuster ‘1680’ is ACE duif Pta Fed. Sy vlieg 8 fed plekke vir die seisoen, het deelgeneem aan 9 wedvlugte. -SIEN WEDVLUG RESULTATE