Login:
 
There are currently no other auctions running.
WINBURG YB VPU TRAINING MODE RESULT 2020...
WINBURG 1 OPE 2020 TRAINING MODE...
GARIEP OB 2020...
GARIEP YB 2020...
Glen O/B 2020...
Glen y/b 2020...
TROMPSBURG YB VPU PLAYFAIR CLUB 2019...
SMITHFIELD YB VPU PLAYFAIR CLUB 2019...
Andre : GEERINCKX WITTEKOP SYLVESTER COLLECTION

DESCRIPTION

ZA 04239/13

"  BONTE GEERINCKX  "

A fantastic offer by A. Carelsen
This family of pigeons are becoming legends in their own right in Belgium.
Linebred to Foundation Cock, BELG 6354241/02, "WITTEKOP SYLVESTOR"
NUMBER 1 BREEDING COCK FOR GEERINCKX
Vader van Super Willy & Miss Limoges,Wit Willyke, Miss Le Mans,Argento, Willow, Black & White en Klein Willyke

ANDRE CARELSEN SE PERSOONLIKE OPMERKINGS VAN DIE COCK
Hy is ‘n soliede pragtige duif wat enige hok sal verbeter.
Baie goeie toe vents, eindelik is die duif se uiterlike eienskappe seker die naaste aan ‘n perfekte duif wat ‘n mens kan kry.
Ek verkoop hom omdat hy seergekry het as baba.
In sy are is die beste bloed van Geerinckx.
Hy is selfs op fenotipe dieselfde as die duiwe wat deesdae op Pipa en ander sites verkoop word.
Hy is ‘n kleinseun van die Wittekop Sylvester.
Soos jy sekerlik weet is hierdie duiwe van die mees gesogte duiwe in Belgie en gaan hulle pryse met elke verkoping die hoogte in.
Sy half sister 44585/2012 is ‘n Pretoria Unie wenner.
Sy was die eerste duif wat ek uit die dogter van Wittekop Sylvester gevlieg het.
Sy pa is ‘n volbroer van die Top racer en Breeder Black Dream.  



 

Starting: 10 May 2014 09:00
Ending: 10 Jun 2014 19:30
Notice:

For your own safety, be sure to log out when you leave your computer unattended. You will be held responsible if anybody else bids on your account.
This page auto refresh in:
  ZA 04239/13
Bred by Andre Carelsen
R 5 000.00
Sold To: cw
 
 
 
 
Home  |  
Contact  |  
Browser  |  
Disclaimer  |  
CMS  
© 2024 Out of Africa Lofts