Bei geluk aan Jannie Burger van Velddrif. 1st Club, 1st Union Lainsburg 2. MUGABE X SABLON BAK 17 aangekoop op Out of Africa Lofts Live Auctions.

Goeiemôre Egbert ; dis Jannie Burger van Velddrif ; ek wetie of jy my onthou nie , maar ek het laasjaar verskeie duifies by jou gekoop .

 

Eers bietjie meer oor my klub / Unie – ek vlieg in Velddrif aan die Weskus , 16 lede .

Verder is ons 1 van 11 klubs ( dorpe ) wat die Wes Boland Unie uitmaak . So bv. vlieg ek teen Piet van Wyk in Wellington , wat 140 km weg is . Vir een of ander rede moet Weskusduiwe yster wees – anders maak hulle dit nie .

 

Laingsburg 1 –       2de klub – 4de Unie  ( pa  ZAGPU-12-05822 SABLON ) by jou gekoop .

                              3de klub – 7de Unie ( pa ZAGPU-12-05362 MUGABE & ma ZAGPU-12-05551 SABLON ) by jou gekoop .

                              4 de klub – 8 de Unie ( pa ZAGPU-12-18522 TOM LOCK ) by jou gekoop & ma ZANOVPF-13-3166 TOM LOCK – Flemmish Girl van Bernard Davel .

 

Laingsburg 2 – 1ste klub – 1ste Unie ( pa ZAGPU-12-05362 MUGABE & ma ZAGPU-12-05551 SABLON ) van jou – so boetie en sussie geklok .

 

Egbert onthou jy dat jy my ? present jonge ( SUPER WING ) saam met gekoopte duif gestuur het ? Nou ja hy is pa van 2de klub Laingsburg 1 hierbo .

 

Ek kannie wag om te sien hoe hulle doen sodra die pad langer word nie .

 

Weereens baie dankie – jy is eerlik en jou duiwe werk hier by ons ook !!!!

 

 

Jannie Burger

Tel : 073 1904 838

janniebluebar@gmail.com

Source: www.outofafricalofts.co.za