Hi Eg,
Baie geluk met jou prestasie in die Klapmuts hokke.
Jy kan nou gerus die vraag vra: Hoe kan party mense nog se die Gauteng/Binneland se duiwe kan nie in die Kaap wen nie.
Jy het 3 duiwe in die Klapmuts hokke gesit en al drie het dit gemaak tot by die finale “RACE”. Wonder of daar nog ouens is wat nog al hulle duiwe wat hulle in geskryf het, terug het.
Dit is ook al om bekend dat die Steinkopf race van die moeilikste roetes hierond is. So ver dat van die Unies weier om daai roete te vlieg want “ONS VERLOOR TE VEEL DUIWE”
GROOT GELUK, ek is seker die ander ouens wat duiwe by jou gekoop het, stem saam met my, dat ons trots is om van jou duiwe te besit en jou opregte eerlike manier van besigheid doen waardeer.
Jy kan gerus die mail op jou “site’ plaas.
Piet van Wyk.
|