Baie geluk weereens aan WITPEN HOKKE.Ou duiwe 1ste,6de,11de,13de,14de,15,de,16,de en 28ste. Die jong duiwe 2de,4de,5de,8ste en 28ste.Dit is nou 9 weke in n ry vir WITPEN HOKKE se ou duiwe.
Source: www.outofafricalofts.co.za