Geluk aan WITPEN HOKKE. Sy T. Lock Basis doen uitstekend. Christian Jong Duiwe Klub Resultaat -1ste,2de,6de,10de,17de 20ste en 26ste op vel 1109. Stamboom van naas wenner aangeheg.
WITPEN HOKKE. Die results van Christiana op 6 Julie 2013.
JONG DUIWE KLUB RESULTAAT
Christian Jong Duiwe Klub Resultaat -1ste,2de,6de,10de,17de 20ste en 26ste op vel 1109
OU DUIWE KLUB RESULTAAT
Christian Ou Duiwe Klub Resultaat 1ste,5de,6de 9de en 10de ou duiwe op vel 1179.
Kyk bietjie na die wenners se pedigrees.Daar was kleintjies van almal op die site verkoop.
Die ma van die co winner is op jou site verkoop.
OERF 12 ZA 04155
Hen
TOM LOCKXSIERENS
Blue Bar Pied
Co winner Christiana 383 km vel 1109.She was beaten by Loftmate after
being first on the drop.
Strain: Croxford
DOWNLOAD DOCUMENT FOR FULL PEDIGREE
|