Gister, 2019/03/08, het ons ons vader, Kiewiet O'Kelly aan die dood afgestaan. PA!! Jy was 'n legend, en ek gaan pa verskriklik mis. Rus in vrede aan die voete van die Here. LIEF PA ALTYD EN ALTYD!!! Dankie vir al die liefde, omgee en raad. L U DADS!!!
Source: www.outofafricalofts.co.za