Dankie vir terugvoering. Baie geluk aan JBM Hertzog met jul Klub wen die naweek! Die ma van die wenner, CLAUSING, was op LIVE AUCTION aangekoop. Klub Ope duiwe gewen vanaf Richmond 307km velocity 1309.39 Pedigree van ma ZA CYRILS 4854/14 aangeheg.

Hi Egbert,

Wou jou net laat weet ekt die naweek die Klub Ope duiwe gewen vanaf Richmond 307km velocity 1309.39 met 'n dogter van 'n Clausing Hen wat ek by jou gekoop het ZA CYRILS 4854/14.

Dankie vir die geleentheid vir die super duiwe wat ek by jou kon koop.

Duiwe Groete
JBM Hertzog
Bloemfontein

Source: www.outofafricalofts.co.za